Goeie Nuus Vir Ons Land

A nice and moody background image.

Beskrywing van boek

Ons praat van die boodskap van die Bybel as goeie nuus. Die goeie nuus aangaande.... aangaande wat?

‍

Het jy al mooi hieroor gedink? Waarom is dit goeie nuus? Wat is goed aan die nuus?

‍

Ek glo as ons 'n goeie begrip wil kry van wat die goeie nuus werklik inhou, moet ons reg by die begin begin, by die skepping. Nee, nog verder terug - nog voor die skepping, by God self. By die Een wat voor die skepping al daar was. Die goeie nuus kom immers van Hom af.

Prys

PDF/Kindle - R120

Hardeband - R180