Hierdie boek handel oor die onderskeiding van God
se wil vir jou lewe. Dit gaan nie net oor hoe om God se wil te onderskei as jy groot besluite moet neem nie.
Dit gaan eerder oor 'n deurlopende manier van
bewuswording van dit waarmee God in jou lewe besig is en hoe Hy sy wil aan jou bekend maak.
PDF/Kindle - R120
Hardeband - R180