Ek is van oortuiging dat enigiemand wat tyd neem om stil te word met die Psalms, dit te oordink en dit te bid, iets van God, sal ervaar. Om by God te leer vertoef met die hulp van hierdie gebede, wat werklik oop, eerlik en baie emosioneel is, is genesend vir jou menswees.
Daarom gaan dit veral daaroor om te leer hoe om met jou menswees voor God stil te raak en te wag op sy aanraking.
PDF/Kindle - R120
Hardeband - R180