Retraites
Ek het aan die begin van 2025 besluit om “af te tree” en nie langer by Shama as retraite sentrum aan te bly nie. Daar word dus nie meer retraites by Shama aangebied nie.
Die verskillende retraites wat saam met die dissipelskap materiaal gaan, sal nou hersien word sodat mense dit kan aankoop en dan op hulle eie deurwerk. Elke persoon of groep kan dan self ‘n stil plek vind waar hulle in afsondering die materiaal kan deurwerk.