Module 7 – Die Wil van ‘n Dissipel

R80.00

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.



Kies die soort boek wat u verkies?

Clear
SKU: N/A Category:

In hierdie module word dan spesifiek aandag aan die aspek gegee.

In die onderskeiding van God se wil, gaan dit nie net daaroor dat ons na God se wil vra of soek wanneer ons groot besluite moet neem nie, maar dis `n kuns wat enige dissipel moet aanleer om van dag tot dag met onderskeiding te leef.

Ons kyk ook redelik breedvoerig na St Ignatius se riglyne vir onderskeiding.

Additional information

Soort boek

PDF, Kindle E-Boek