Module 6 – Die Gebed Van n Dissipel

R80.00

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.



Kies die soort boek wat u verkies?

Clear
SKU: N/A Category:

Modules 5 en 6 loop ook oor ’n jaar en gaan gepaard met ’n stil retraite.

Hierdie module is baie meer daarop ingestel om mense bekend te stel aan die baie ou geestelike dissiplines soos die beoefening van Christus se teenwoordigheid (Brother Lawrence) die Jesus Gebed (soos beoefen in die Ortodokse tradisie en die woestynvaders) en die Gebed van die Hart.

Additional information

Soort boek

Kindle E-Book, PDF