Module 5 – Die Hart Van n Dissipel

R80.00

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.



Kies die soort boek wat u verkies?

Clear
SKU: N/A Category:

In module 5 kyk ons bietjie dieper na dit wat regtig in ons harte leef en sien raak hoe bedrieglik die hart is.

Vir diegene wat nog verder wil gaan en belang stel in ’n meer kontemplatiewe verhouding met God, is daar dan nog twee modules wat mense wil begelei om vir hulleself `n “geestelike lewensreël” daar te stel wat hulle op die verdere reis as dissipel van Christus kan help.

Dit is gewoonlik baie ontmaskerend, maar het ten doel om mense te laat besef dat die nuwe lewe in Christus nooit op jou eie en met jou eie vermoëns geleef kan word nie. Ons “bereik” nooit `n punt waar ons nou alles “onder die knie” het en op ons eie bene kan staan nie. Ons moet die waarheid dat ons sonder Christus niks kan doen nie, in die oë kyk en aanvaar dat die nuwe lewe nét genade is.

Additional information

Soort boek

Kindle E-Book, PDF