Module 3 – Die Roeping Van n Dissipel

R80.00

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.



Kies die soort boek wat u verkies?

Clear
SKU: N/A Category:

Hierdie module handel baie sterk oor roeping, gehoorsaamheid, gawes en bediening.

Ons hanteer dissipelskap beginsels vanuit die OT. Dit is ook bedoel om mense bloot te stel aan God se storie met die mens vanuit die OT. Daar word aangetoon hoe God van die begin af mense roep om Hom te volg as dissipels (mense wat Hom volg en van Hom leer).. Ons fokus ook baie op Godsbeeld, wie God werklik is in sy karakter soos Hy Homself openbaar het.

Dit het ook ten doel om mense te help om die bedoeling van die Bybel beter te verstaan en dus met die regte verwagting na die Woord te kom (maw nie om wetenskaplike en historiese korrektheid in alle opsigte van die Bybel te verwag nie, maar dit te sien as die bekendmaking van God en sy wil vir ons lewe).

Additional information

Soort boek

Kindle E-Book, PDF