Leer Ons Bid

R80.00

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.



Kies die soort boek wat u verkies?

Clear
SKU: N/A Category:

Hierdie boekie wil mense verder begelei op die pad van gebed. Dit is daarop gerig om gebed wyer en dieper te beleef as net die tradisionele siening van “praat met God”.

Dit is baie meer gerig daarop om te leer luister na God.

Dit is gebaseer op die “Onse Vader” gebed, maar nie net soos wat dit in Matteus 6 na vore kom nie. Ons kyk na die wyer betekenis van die gebed in die lig van die totale verhaal van die Bybel. Ek glo dis al manier waarop ons die gebed werklik sy volle betekenis kan laat kry deur insig te kry waarvoor ons regtig vra as ons bid: “Laat U Naam geheilig word, Laat U koninkryk kom en laat U wil geskied.”

Additional information

Soort boek

Kindle E-Book, PDF