Bid die Psalms

R100.00

PDF of EPub Aflaaibare boek

Onbekend met die Kindle boektipe? Kliek hier vir ’n gids.

SKU: N/A Category:

Ek is van oortuiging dat enigiemand wat tyd neem om stil te word met die Psalms, dit te oordink en dit te bid, iets van God, sal ervaar.
Om by God te leer vertoef met die hulp van hierdie gebede, wat werklik oop, eerlik en baie emosioneel is, is genesend vir jou menswees.

Daarom gaan dit veral daaroor om te leer hoe om met jou menswees voor God stil te raak en te wag op sy aanraking.

Additional information

Soort boek

PDF, EPub