Gaan u die Kindle boek op ‘n PC of Mac lees?
1. Laai die “Kindle Previewer” af van Amazon se webwerf.
2. Maak dan die Kindle boek oop in die “Kindle Previewer”. Sien hierdie gids oor hoe om die Kindle Previewer te geruik.
Gaan u die Kindle boek op ‘n iPhone / iPad lees?
1. Laai die “Kindle App” af van die “App Store” en teken in by jou Amazon rekening.
2. Maak seker jy het iTunes op jou PC. Jy kan dit hier aflaai.
3. Maak iTunes oop op jou Mac of PC en kliek op jou iPhone of iPad.
4. Kies “File Sharing” aan die linkerkant.
5. Soek vir die “Kindle App” en kliek “Add” regs onder om die boek by te voeg.
6. Laastens kliek “Sync” en “Done”.
7. Algemene gids vir addisionele inligting.
Gaan u die Kindle boek op ’n fisiese Kindle lees?
Gebruik hierdie gids indien jy nie weet hoe om boeke op te laai nie.